← Die land

Bron SRC-203

SG Dgm LG 7374-90 - Gedeelte 1 van die Plaas Nr 215, Prince Albert

SG diagram · 'n oorspronklike rekord · geraadpleeg 2026-08-03

Soort
SG diagram
Bewaarplek
Landmeter-Generaal, Kaapstad (kantoorafskrif)
Verwysing
L.G. Nr 7374-90; goedgekeur 1990-12-12; opgemeet Julie en Augustus 1990; Leer Pr.Al. 215; Komp. CL-7 (4591); skaal 1:100 000; T53114/91
Geraadpleeg
2026-08-03

Die sitasie soos dit gegee is

W M van den Heever. 5445,7438 ha. Trig beacons Smaldeel 75 and Kleinwaterval 1 133.

Woordeliks gehou. Hierdie projek weerspreek gepubliseerde genealogieë en stel 'n familie se eie mondelinge oorlewering reg, so elke bewering moet nagegaan kan word deur iemand wat nie in die vertrek was nie.

Wat op hierdie bron rus

Dokumente

Plase